5 Golden Rules - Afrikaans

Syngenta se doel is om boere te ondersteun om gewasproduktiwiteit te verhoog en om mense, natuurlewe en die omgewing veilig te hou.

Ons moedig boere regoor die wêreld aan om ons 5 goue reëls streng te volg wanneer gewasbeskermingsprodukte en behandelde sade gebruik word.

Besoek  www.pesticidewise.com vir meer inligting

Not your language? Choose your language here.